Agri-Uur: 26 Mei, Nicol Jansen & Francois Wilken

Loading player...
Die voorgestelde wetswysiging vir vuurwapeneienaars het talle Suid-Afrikaners geskok gelaat. Dit, nadat die kwesbaarheid van landbougemeenskappe weer eens beklemtoon is deur die vierde kwartaal se misdaadstatistieke. Hierdie wysigings behels onder meer dat die besit van vuurwapens vir selfverdediging nie deur die wet toegelaat word nie. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard met reaksies van twee Landbou-organisasies in sentraal Suid-Afrika…
26 May 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min