Agri-Uur: 27 Mei, Bennie van Zyl

Loading player...
Ekonomiese groei kan die antwoord vir baie van die kwessies wees waarmee Suid-Afrika worstel. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, sê een van die maniere om ‘n land se ekonomie te groei, is om vertroue te skep sodat beleggers kan belê en onder meer nog werksgeleenthede skep. Hier is van Zyl met meer hieroor…
26 May 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min