Suikerbedryf bereik nuwe hoogtes

Loading player...
Suikerriet word nie net gebruik in voedsel en lekkernye nie, dit kan ook verwerk word om biobrandstof te produseer wat selfs vir lugvaart aangewend kan word. In hierdie insetsel gesels OFM se Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, met Thomas Funke, die hoof-uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging hieroor…
2 Jun 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min