Agri-Uur: 4 Junie, Heinrich Victor

Loading player...
Daar is nog net een wolveiling in hierdie wolseisoen oor en gesamentlik met die Australiese wolmark se verbetering, word daar verwag dat die plaaslike wolmark grootliks sywaarts sal beweeg en selfs effens kan versterk. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK het meer hieroor…
3 Jun 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min