Agri-Uur: 10 Junie, Francois Knowles

Loading player...
Kritiese biosekuriteitsmaatreëls vir lewendehawe-agente, wat in November 2020 in die Staatskoerant gepubliseer is, skop amptelik op 1 Julie vanjaar in werking Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, oftewel APAC, sê hierdie maatreëls het ten doel om onder meer te verseker dat albei die wild- en lewendehawebedrywe aan die Wêreld-organisasie vir Dieregesondheid (OIE) se kode voldoen om dieresiektes te verhoed. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
9 Jun 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min