Agri-Uur: 11 Junie, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek tydens die laaste wolveiling vir die 2020/21-wolseisoen ‘n verbetering getoon. Dit, ten spyte van die Rand wat versterk het teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, het meer hieroor…
10 Jun 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min