Agri-Uur: 16 Junie, Johan Strydom

Loading player...
Melkboere in Noordwes vaar onder die huidige omstandighede nie baie goed nie. Só sê 'n melkboer in Noordwes, Johan Strydom, wat aan OFM-nuus vertel hoe melkboere op die Hoëveld nog nie ‘n realistiese prys vir hul melk betaal word nie, omdat melkpryse nie deurlopend met die infalsiekoers verhoog is nie en melkboere trek maar swaar. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
15 Jun 2021 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min