Agri-Uur: 22 Junie, Nicol Jansen

Loading player...
Ter viering van Wêreld woestynvormingsdag, wat jaarliks op 17 Junie plaasvind, het Agri Noord-Kaap ‘n inligtingsvideo bekendgestel om die erge droogtetoestande in die provinsie aan die breë gemeenskap ten toon te stel. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê sowat 50% van die provinsie se oppervlakte is nog in erge droogtetoestande vasgevang. Hier is Jansen met meer….
21 Jun 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min