Agri-Uur: 25 Junie, Dr Jane Buys

Loading player...
Twee verdagtes, wat in hegtenis geneem is vir die moord op die jong plaasbestuurder, Brendin Horner, in die Paul Raux-omgewing in die Vrystaat in 2020, is vandeesweek borgtog toegestaan. Dit volg nadat DNS-uitslae van die bloed op hulle klere nie ooreengestem het met Horner se bloed nie. Dr Jane Buys,veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), sê die organisasie versoek dat die provinsiale polisie die saak herevalueer.
25 Jun 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min