Agri-Uur: 28 June, Dirk Krapohl

Loading player...
Die Rooivleisprodusente-organisasie, oftewel RPO, in die Noord-Kaap het vandeesmaand sy jaarkongres gehou. Dirk Kraphol, Bedryfsbestuurder van die RPO, sê die kongres het hoofsaaklik gefokus op die belangrikheid van naspeurbaarheid in die rooivleisbedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
28 Jun 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min