Agri-Uur: 01 Julie, Annalea van Niekerk

Loading player...
Veiligheid op landelike gebiede, erge weerstoestande en die ekonomie is van die uitdagings wat Suid-Afrikaanse boere in die gesig staar. Annalea van Niekerk, ‘n 26-jarige beesboer uit die Reitz-omgewing in die Vrystaat, sê veral veiligheid is ‘n groot bekommernis in boerderygemeenskappe. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar oor uitdagings en haar passie vir die Sussex-beesras gepraat…
30 Jun 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min