Covid 19 en die gepaardgaande vrees en chaos in ons gemoed

Loading player...
Met die derde vlaag van Covid 19 wat verwoesting saai in Suid Afrika lei baie Suid Afrikaners aan post traumatiese stress angs aanvalle en paniek. Brandpunt het met Ds Braam Klopper predikant en rouberader asook Belinda Allen n Christelike berader gaan gesels oor die pad vorentoe en hoe om prakties die vrese te hanteer
1 Jul 2021 English South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Rivalry, division & strife

Wynand Rossouw, Patrick Kuwana & Dr Johan Pienaar, discusses the topic on rivalry, division and strife
18 Sep 23 min

CRL Kommissie: Kerke in SA

Wynand Rossouw gesels met FOR SA Liesl Pretorius oor die CRL Kommissie se konsep-raamwerk vir kerke in SA
11 Sep 17 min