Agri-Uur: 05 Julie, Annalea van Niekerk

Loading player...
Die sukses van ‘n boerdery hang van verskeie faktore af. Volgens Annalea van Niekerk, ‘n suksesvolle beesboer uit die Reitz-omgewing in die Vrystaat, is mense-verhoudinge en om aan te sluit by georganiseerde landbou net twee van die faktore wat kan bydra tot hoe suksesvol ‘n boerdery kan wees. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
5 Jul 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min