Agri-Uur: 07 Julie, Dr Ivan Meyer

Loading player...
Boere regoor Suid-Afrika het almal verskillende uitdagings wat hulle in die gesig staar. Uitdagings soos droogte, finansies en vloedskade is egter van die onderlinge uitdagings. Dr. Ivan Meyer, LUR van Landbou in die Wes-Kaap, praat met OFM-nuus se Elsabé Richard oor hierdie uitdagings...
6 Jul 2021 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min