Agri-Uur: 08 Julie, Chris Derksen

Loading player...
Daar is vir die tweede agtereenvolgende week geen lewendehawe veilings nie. Dit volg nadat dit op Sondag 27 Junie in die Staatskoerant gepubliseer is dat geen veilings tot 11 Julie met onmiddellike effek mag plaasvind nie. 'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, wat weekliks veilingspryse vir lewendehawe verskaf, sê daar is verskeie uitdagings wat ontstaan weens die onmiddellike opskort van veilings. Hier is Derksen met meer…
7 Jul 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min