Agri-Uur: 08 Julie, Tommie Esterhuyse

Loading player...
‘n Opname wat onlangs deur Vrystaat Landbou (VL) onder sy lede gedoen is, toon dat boere vanjaar reeds R6 miljoen gespandeer het om paaie in die provinsie op te knap. Boere het provinsiale sowel as munisipale paaie herstel. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Tommie Esterhuyse, vise-president van Vrystaat Landbou, hieroor gesels…
7 Jul 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min