Agri-Uur: 09 Julie, Chris van Beljon

Loading player...
Elf plase in die Fochville-omgewing buite Potchefstroom in Noordwes is onlangs deur veldbrande verwoes. Chris van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, sê nege van hierdie plase is totaal verwoes. Hy sê ‘n konvooi van ongeveer 20 bakkies en 20 trokke gaan hierdie naweek skenkings by boere in die genoemde omgewing oorhandig. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels…
8 Jul 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min