Diversiteit - hoe kom ons met mekaar oor die weg?

Loading player...
In Naweek Aktueel gesels ons oor Diversiteit. Suid Afrika is n diverse samelewing met baie uitdagings. Hoe kan ons ons verskille oorbrug. Ek gesels met proff. Rothney Tshaka, Dion Forster and dr.Tanya van Wyk.
18 Jul 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die vrou in die amp

Jannie Pelser en gaste, Prof Yolanda Dreyer en drr De Wet Saaiman en Christo Benade gesels oor die vrou in die amp
31 Jan 44 min

Prof Andre Duvenhage

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare
10 Jan 54 min