Agri-Uur: 15 Julie, Schalk van der Merwe

Loading player...
Schalk van der Merwe van die plaas Sanniesrust in die Vrystaat, is net een van die boere wat deur die onlangse veldbrande geraak is. OFM-nuus joernalis, Lucky Nkuyani het met hom gepraat oor die skade wat hy gely het….
15 Jul 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min