#DieGrootTrek - Lynette Beer verduidelik temperament kleure en effektiewe kommunikasie episode 3.

Loading player...
Ons delf bietjie diepier in die ROOI temperament in en vind ook uit hoe 'n ROOI ouer of onderwyser n kind van elke kleur moet hanteer.
16 Jul 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min