Agri-Uur: 21 Julie, Lance Jacquire

Loading player...
Geduld en moed hou is die advies wat Lance Jacquire, ‘n hoenderboer van Oppermansgronde in die Vrystaat, vir voornemende jongboere het. Dié 21-jarige, wat kuikens broei en aan ander boere in sy gemeenskap verkoop, sê sy visie is om eendag ‘n groot genoeg boerdery te hê om werk in sy gemeenskap te skep. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
20 Jul 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min