Agri-Uur: 21 Julie, Elsabé Richard

Loading player...
Die rooivleisbedryf het jaarliks ‘n omset van meer as R80 miljard en daar word dikwels daarna verwys as die slapende reus van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard met meer hieroor…
20 Jul 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min