Agri-Uur: 26 Julie, Nicol Jansen

Loading player...
Daar is groot verligting nadat die Noord-, Oos- en Wes-Kaap vandeesweek as droogterampgebiede verklaar is. Landbou-organisasies in dié provinsies het hierdie aankondiging met ope arms verwelkom. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, verduidelik dat hierdie 'n nasionale rampverklaring is wat toegepas kan word op die genoemde provinsies. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
26 Jul 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min