Agri-Uur: 4 Augustus, Isabau Botha

Loading player...
Wynprodusente in Suid-Afrika word weer eens uitgenooi om in te skryf vir vanjaar se Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie. Hierdie kompetisie is die enigste in die land wat aan Sauvignon Blanc toegewy is. Volgens Isabau Botha, Agri-Expo se korporatiewe kommunikasiebestuurder, is hulle op soek na die beste Sauvignon Blanc in Suid-Afrika, die land se gewildste wynkultivar. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
4 Aug 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min