Agri-uur: 10 Augustus, Nico Fouché

Loading player...
In die laaste 14 jaar het suiwelprodusente in Suid-Afrika met sowat 73% afgeneem. Dit, terwyl verwerker getalle met 68% afgeneem het. Nico Fouché, hoof uitvoerende beampte van Melk SA, sê hierdie afname kan aan verskeie redes toegeskryf word. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
10 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min