Agri-uur: 16 Augustus, Diana Steenkamp

Loading player...
Die bemagtiging van vroue in Suid-Afrika moet by jouself begin, nie by ander mense nie. Dit is volgens Tadcaster Trading Post se Diana Steenkamp, wat met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels het oor haar ervaring om ‘n suksesvolle familieonderneming in Sentraal-Suid-Afrika te bestuur….
16 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min