Agri-uur: 17 Augustus, Willem de Chavonnes Vrugt

Loading player...
Landbou-organisasies in Sentraal Suid-Afrika is bekommerd oor die verwoestende uitwerking wat wegholveldbrande op weivelde, lewendehawe en boere het. Dit, nadat veldbrande die afgelope weke verwoesting in die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap gesaai het en skade miljoene rande beloop. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Willem de Chavonnes Vrugt, president van Agri Noordwes, oor veldbrande daar gesels…
16 Aug 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min