Dirk Van Der Westhuizen “Ek lees nie meer die comments nie”

Loading player...
Dirk van der Westhuizen het van dag 1 af onder die hammer van kuber-boelies gekom wat komentaar lewer op sy videos – Hoe hanteer hy die kritiek en wat is die impak hiervan op hom emosioneel
17 Aug 2021 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min