Agri-uur: 18 Augustus, Rebecca Lebona

Loading player...
Ons vier steeds vroue in landbou as deel van Vrouemaand. Dié keer praat OFM-nuus se Elsabé Richard met die 68-jarige Rebecca Lebona, ‘n boer in die Kimberley-omgewing in die Noord-Kaap. Rebecca is nog vol energie en pak self plaaswerk aan. Hier is haar boodskap aan medevroue…
17 Aug 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min