Hoekom mag ons nie haat nie, as God dan haat?

Loading player...
Die Bybel leer ons om nie te haat nie, maar Mal 1:3 sê dat God Esau gehaat het. Hoe verklaar jy dit? Ek het julle lief, sê die Here. Maar julle vra: “Hoe het U ons lief?” Esau was tog Jakob se broer, sê die Here, en tog het Ek vir Jakob liefgehad en vir Esau gehaat. Ek het sy bergland 'n verlate plek gemaak, sy woongebied vir die woestynjakkalse gegee.
MALEAGI 1:2‭-‬3 AFR83
24 Aug 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik / Scriptual - 1 Sept 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
1 Sep 45 min

Skriftuurlik / Scriptual - 25 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
25 Aug 48 min

Skriftuurlik / Scriptual - 11 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
11 Aug 49 min

Skriftuurlik / Scriptual - 18 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
18 Aug 49 min

Skriftuurlik / Scriptual 7 July 2026

7 Jul 48 min