Enigiemand kan 'n slagoffer van kubermisdaad wees

Loading player...
Manie Van Schalkwyk, Uitvoerende hoof van die Suid Afrikaanse bedrogvoorkomingsdiens, verduidelik of die covid-19-pandemie mense eintlik aanlyn gedwing het en dat daar nou meer geleenthede aan kuberkriminele gebied is. En vertel ons meer oor die beskermende registrasie en waarom is dit so belangrik.
24 Aug 2021 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes