Covid-19 ontsien niemand nie.

Loading player...
Dr Chris Malan en prof. Hennie Stander vertel van die ingrypende impak van Covid-19 in hul lewens en doen n oproep dat mense wat huiwer sal heroorweeg. Prof Renata Schoeman gesels oor die emosionele worsteling wat die pandemie in ons samlewing tot gevolg het.
29 Aug 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Living Ball & die Evangelie

Jannie Pelser gesels vandag met Franna Cillie en Manie du Toit van Living Ball en hoe hierdie organises die Evangelie bring
25 Jul 39 min

Plaasmoord - dis my mense

Wond: Plaasmoord – dis my mense (Litera, 2025) is ds. Gerhard Pietersen se eerlike en diep persoonlike verhaal van verlies, geloof en hoop. Nadat sy skoonouers, Tewie en Eurika Human, in 2016 op hul kleinhoewe buite Groot-Brakrivier vermoor is, het die hele familie 'n pad van intense trauma en rou…
11 Jul 37 min

Vreemdelinge op aarde

Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners…
4 Jul 52 min