Agri-uur: 1 September, Prof Carlu van der Westhuizen

Loading player...
Inskrywings vir die 2021 Toyota Nuwe Oes van die Jaar-kompetisie word nog aanvaar. Prof. Carlu van der Westhuizen van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein, nooi alle boere uit om in te skryf vir dié kompetisie en sê ‘n gelukkige deelnemer staan die kans om onder meer ‘n Toyota Hilux bakkie te wen. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
2 Sep 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min