Wat is die rol van beskerm engele op aarde?

Loading player...
Baie interessante vrae vandag waarmee ons die Skrifte ondersoek kom uit Secunda se wereld " om nie klein kindertjies te laat struikel nie en beskerm engele se rol op aarde, ook n vraag oor die nuwe hemel en nuwe aarde en waar ons gaan bly, en n vraag oor seks voor die huwelik wat duidelik nie in die Bybels is nie en daarom is dit nie sonde nie .... kuier saam met ons as ons die Skrifte ondersoek en na waarheid op hierdie en ander vrae soek.
7 Sep 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik / Scriptual - 1 Sept 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
1 Sep 45 min

Skriftuurlik / Scriptual - 25 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
25 Aug 48 min

Skriftuurlik / Scriptual - 11 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
11 Aug 49 min

Skriftuurlik / Scriptual - 18 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
18 Aug 49 min

Skriftuurlik / Scriptual 7 July 2026

7 Jul 48 min