#JouGrootKuier - Pieter Koen

Loading player...
Met 'n splinternuwe album en sy eie unieke Pieter Koen stempel op 'n paar ou klassieke nommers is Pieter Koen ons gas op Jou Groot Kuier met Trots geborg deur King Price.
10 Sep 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min