Agri-uur: 17 September, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark kan op die kort tot medium termyn positief beïnvloed word deur die sywaartse beweging in die Australiese wolmark, sowel as die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
16 Sep 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min