Wat moet 'n gelowige in gedagte hou voor die kruisie getrek word?

Loading player...
Proff.Rothney Tshaka, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels oor die komende plaaslike verkiesing op 1 November - wat moet n gelowige in gedagte hou voor hy/sy die kruisie trek?
19 Sep 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die vrou in die amp

Jannie Pelser en gaste, Prof Yolanda Dreyer en drr De Wet Saaiman en Christo Benade gesels oor die vrou in die amp
31 Jan 44 min

Prof Andre Duvenhage

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare
10 Jan 54 min