Agri-uur: 20 September, Christel Basson

Loading player...
Bykans 60 vroueboere het OVK se eerste Vroue Skaapboerdery Boeredag bygewoon. Christel Basson, bemarkings- en kommunikasiebestuurder van OVK, sê dié besonderse dag was ‘n groot sukses en dat planne vir volgende jaar se vroue boeredag reeds onderweg is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
20 Sep 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min