#OogsorgWeek - Gloukoom
--:--
In hierdie episode praat Yolanda Maartens met Karen Conradie oor gloukoom.
Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorg dienste.