Agri-uur: 11 Oktober, Dr Frikkie Maré

Loading player...
Die Agri-relief Foundation fokus op die hulp aan landbouprodusente in nood. Dr. Frikkie Maré, senior lektor in die Departement van Landbou-ekonomie by die Universiteit van die Vrystaat (UV), is een van die direkteure van hierdie organisasie. Hy praat met OFM-nuus se Lee Simmons oor die stigting.
11 Oct 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min