GMB: Die Heuwels Fantasies stel nuwe album "Volume" bekend

Loading player...
Die Heuwels Fantasties gesels oor hulle nuwe album, Volume. Hy brei ook uit oor 'n vreemde stelling wat Francois van Coke onlangs gemaak het en Hunter vertel oor hoe hy al liedjies vir ondermeer Kurt Darren geskryf het.
22 Oct 2021 4AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min