Kindersielkundige Simone Fink, "Beheer wat jou kinders kyk"

Loading player...
Hoe kan jy jou kind beskerm teen inhoud wat hulle emosioneel kan seer maak, en indien jou kinders oud genoeg is vir sekere films of stories hoe kan jy hulle emosioneel bystaan. Kindersielkundige Sime Fink deel meer op die Good Morning Breakfast met Shandor, Margaret en Sam
26 Oct 2021 5AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min