Dowwe Dolla sê finaal "KOEBAAI"

Loading player...
Dowwe Dolla is so eg Suid Afrikaans soos Melktert en Koeksusters, maar selfs Dolla verdien 'n rus kans. Dowwe Dolla meen dis tyd om haar stilettoes op te hang en finaal "koebaai" te sê
27 Oct 2021 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃 Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie. Sit jou vellies aan, draai die volume oop en…
21 Nov 1AM 3 min