Landbounuus-podcast: VS Landbou bekommerd oor veiligheid lang Lesotho grens

Loading player...
Vrystaat Landbou het sy kommer oor die veiligheid van die landbougemeenskappe langs die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho uitgespreek.
2 Nov 2021 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Privaat speurder Mike Bolhuis.

In Suid-Afrika se groeiende kubermisdaadlandskap het persoonlike inligting een van die waardevolste kommoditeite vir georganiseerde misdaadsindikate geword.
23 Jul 8AM 1 min