GMB: Toks van der Linde "Die Bokke gaan wen met 20+"

Loading player...
Die Springbokke pak Skotland in hul jaar-eind toer. Voormalige Springbok Toks van der Linde deel meer oor wat ons van die naweek kan verwag.
12 Nov 2021 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min