GMB: William Wolf "Dis nou my tyd"

Loading player...
William Wolf bekende liedjie skrywer, deel meer oor sy sukses en hoe hy musiek vir Brendan Peyper, Elizma Theron, Vernon Barnard en Kurt Darren geskryf het. Na jare se skryf en jare se wag is dit William se beurt
12 Nov 2021 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min