Devan: "Dis een goeie rede"

Loading player...
Sentraal Suid Afrika se Devan het die wêreld aan die brand gesing met sy treffer "Een Goeie Rede" en hy het uiteindelik by die Good Morning Brakfast span kom kuier
19 Nov 2021 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min