Landbounuus-podcast: Verhoging in repokoers slegte nuus vir boere

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het sy repokoers met 0,25% tot 3,75% verhoog, effektief vanaf 19 November 2021.
19 Nov 2021 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Privaat speurder Mike Bolhuis.

In Suid-Afrika se groeiende kubermisdaadlandskap het persoonlike inligting een van die waardevolste kommoditeite vir georganiseerde misdaadsindikate geword.
23 Jul 8AM 1 min