Mag jy 2 keer gedoop word?

Loading player...
Vrae vanaf luisteraars oor of jy jouself twee maal kan laat doop, en wat die Bybelse uitsprake daaroor is. Wat sê 1 Korithiers 11 oor n man en vrou se hoof bedekking en hoe verstaan ons dit in vandag se moderne konteks in die kerk, is van die interessante vrae wat luisteraars ingestuur het..
23 Nov 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik / Scriptual - 1 Sept 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
1 Sep 45 min

Skriftuurlik / Scriptual - 25 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
25 Aug 48 min

Skriftuurlik / Scriptual - 11 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
11 Aug 49 min

Skriftuurlik / Scriptual - 18 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
18 Aug 49 min

Skriftuurlik / Scriptual 7 July 2026

7 Jul 48 min