Nampol vra gemeenskap se samewerking die feesseisoen

Loading player...
Die Adjunk-inspekteur-generaal van Nampol Joseph Shikono, doen 'n beroep op die gemeenskap om saam met die polisie te werk om misdaad aan te meld en die wet te gehoorsaam gedurende die feesseisoen...
Hy het sê hulle gaan 'n geen verdraagsaamheid agenda teen alle vorme van misdaad en veral dronkbestuurders toepas.
12 Dec 2021 6AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Disney op die verhoog: ’n Betowerende dansproduksie by die NTN

Jean-Louis en Laimi gesels met Anchen Wille van die Anchen Wille Dance Academy oor hul nuwe produksie, Disney on Stage! Ontdek wat jy kan verwag van hierdie kleurvolle vertoning vol dans, musiek en geliefde Disney-karakters. ’n Gesprek oor die magie van Disney, dans en ’n produksie wat die verhoog by…
3 Sep 5AM 5 min

95 Jaar van Die Voortrekkers in Namibië – Ligdraers in die Wêreld

Elmero Strauss gesels met Elmine McCarthy van Die Voortrekkers Namibië oor ’n besondere mylpaaljaar – 95 jaar van Die Voortrekkers in Namibië. Hulle gesels oor die 2026-jaartema, “Voortrekkers as Ligdraers in die Wêreld”, en die nuwe feesjaarlied, “Rotsvas” deur Adam Tas. ’n Gesprek oor tradisie, waardes, leierskap en die rol…
2 Sep 6AM 8 min

The ELL’S oor hul nuwe album “Salt, Wind & Fire”

Laimi gesels met The ELL’S oor hul splinternuwe album, “Salt, Wind & Fire”, wat nou amptelik uit is! Ontdek meer oor die album, die musiek en dalk selfs jou nuwe gunstelingliedjie. Luister saam na die gesprek en vier nuwe Namibiese musiek.
2 Sep 6AM 7 min

Bio-Strath: Voeding vir elke sel – Jean-Louis gesels met Estie Schreiber

Hierdie week gesels Jean-Louis met Estie Schreiber oor Bio-Strath, een van haar mees geliefde produkte. Hulle gesels oor die produk, die unieke samestelling daarvan en waarom dit volgens Estie ’n belangrike deel van ’n mens se gesondheid en welstand kan wees. Bio-Strath is beskikbaar by apteke in stroop- en tabletvorm…
2 Sep 6AM 12 min

Maak Spore: Desiree Eises oor geloof, groei en moed

Vandag op Maak Spore gesels Elmero Strauss met Desiree Eises, ’n rekeninge-konsultant in Windhoek, aspirerende sangeres en ’n vrou wat haar stem gebruik om ander vroue te bemoedig. Hulle gesels oor haar persoonlike reis, die uitdagings en geleenthede wat haar gevorm het, asook die rol van geloof, groei en moed…
1 Sep 7AM 6 min